Jou Volgende Stap
Kom Saam
CHRISTELIKE PROGRAMME & GELEENTHEDE IN SUID AFRIKA GEREËL DEUR TENTSA
GO Discover 6-week kleingroep
GO Discover Intensief
Wat as jou werk meer is as net ’n werk?
GO Discover 6-week-kleingroep is vir mense wat wil ontdek hoe geloof, werk en roeping met mekaar verbind.
Neem ’n tree terug. Dink nuut. Ontdek wat God reeds in jou werk doen en wat jou volgende stap kan wees.
Een dag. ’n Nuwe perspektief. Jou volgende stap.
GO Equipped
Course language: English and Afrikaans
Hoe lyk dit om Jesus te volg in ’n werksplek waar verskillende kulture, perspektiewe en mense voortdurend bymekaar kom? GO Equipped help jou om geloof en werk te verbind met praktiese hulpmiddels vir die alledaagse lewe.
GO Discover Intensief (2 Aande)
GO Discover Intensief
Wat as jou werk meer is as net ’n werk?
GO Discover Intensief is ’n praktiese een-dag ervaring vir mense wat wil ontdek hoe geloof, werk en roeping met mekaar verbind.
Neem ’n tree terug. Dink nuut. Ontdek wat God reeds in jou werk doen en wat jou volgende stap kan wees.
Een dag. ’n Nuwe perspektief. Jou volgende stap.
[Bespreek jou plek]